Richmond, Noord-Kaap

Richmond
Loopstraat, Richmond
Loopstraat, Richmond
Richmond is in Noord-Kaap
Richmond
Richmond
 Richmond se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 31°24′48″S 23°56′48″O / 31.41333°S 23.94667°O / -31.41333; 23.94667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikPixley ka Seme
MunisipaliteitUbuntu
Stigting1843
Oppervlak
 • Totaal83,1 km2 (32,1 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal5 122
 • Digtheid62/km2 (160/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense2.9%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense62.9%
 • Swart mense32.6%
 • Ander0.9%
Taal (2011)
 • Afrikaans 72.2%
 • Xhosa 21.8%
 • Engels 2.3%
 • Ander 3.6%
Richmond se stadsaal.
Die gebou wat nou die Richmond-museum huisves, was eers 'n skoolgebou.
Oude Dak, Paulstraat 237, Richmond.

Richmond is 'n klein dorp in die suidooste van die Noord-Kaap, Suid-Afrika en is langs die N1 nasionale pad geleë. Volgens die 2011-sensus het die dorp 'n bevolking van 5 122 gehad, waarvan 255 (2.9%) blank was.[1]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 Som van die hoofplekke Richmond en Sabelo Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy